Duncan I

Dancan I
Koning van Skotland
’n Fiktiewe portret (Jacob de Wet, 17de eeu).
Dinastie Huis van Dunkeld
Bewind 1034-1040
Volle naam Donnchad mac Crinain
Gebore Omstreeks 1001
Gesterf 14 Augustus 1040(1040-08-14)[1]
Elgin, Moray
Iona ?
Voorganger Malcolm II
Opvolger Macbeth
Gade Suthen
Kinders Malcolm III
Donald III
Máel Muire, Graaf van Atholl
Vader Crínán van Dunkeld
Moeder Bethoc

Duncan I (volle naam: Donnchad mac Crinain, Skots-Gaelies: Donnchadh mac Crìonain; omstreeks 1001 – 14 Augustus 1040), met die bynaam An t-Ilgarach, "die Sieke",[2][1] was van 1034 tot 1040 koning van Skotland (toe Alba). Die karakter met dieselfde naam in William Shakespeare se toneelstuk Macbeth is op hom geskoei.

  1. 1,0 1,1 Broun, "Duncan I (d. 1040)".
  2. Skene, Chronicles, p. 101.

Developed by StudentB